‘n Mandjie Padkos vir die Reisiger (Albert Titus)

R75.00

Ons is almal reisigers op pad na ons eindbestemming. Op hierdie pad kry ons te doen met baie uitdagings, probleme en struikelblokke.
In hierdie uitgawe word praktiese wenke gegee oor hoe om daarmee te deel en te verwerk sodat ons ons reis blymoedig kan voortsit.
Bulk pricing:
5 – 9 books @R70.00 per book
10 – 14 books @R65.00 per book
15 – 19 books @R60.00 per book
20 + books @R55.00 per book
Mandjie Padkos

In stock

* No 'add to basket' button? Please make sure that all the options are selected above.

Description

Albert Titus is ’n geordende predikant, pastorale berader en het ’n doktorsgraad in praktiese Teologie. Hy is getroud met Nancy, het drie seuns en drie kleinkinders en is woonagtig in Stellenbosch.

Additional information

Weight0.18 kg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “‘n Mandjie Padkos vir die Reisiger (Albert Titus)”