‘n Mandjie Padkos vir die Reisiger (Albert Titus)

R75.00

Ons is almal reisigers op pad na ons eindbestemming. Op hierdie pad kry ons te doen met baie uitdagings, probleme en struikelblokke.
In hierdie uitgawe word praktiese wenke gegee oor hoe om daarmee te deel en te verwerk sodat ons ons reis blymoedig kan voortsit.

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
SKU: BK:MPR0001 Category:

Description

Albert Titus is ’n geordende predikant, pastorale berader en het ’n doktorsgraad in die praktiese Teologie. Hy is getroud met Nancy, het drie seuns en drie kleinkinders en is woonagtig in Stellenbosch.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “‘n Mandjie Padkos vir die Reisiger (Albert Titus)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *